Oppi-Rif Makiti – 31 Augustus 2018

Rifmakiti

Groot fees by die Makiti!

Oppi-Rif Makiti gaan hierdie jaar ‘n fees wees!  Maar, ons het jou hulp nodig.

Laai die vorm hier af en help ons om stalletjies te vorm wat vir ons elkeen relevant sal kan wees. Ons Oppi-Rif Makiti is hierdie jaar op ‘n Vrydag en begin 14:00.

 

 

 

About the Author

Kommentaar

*

captcha *