OppiRif EnkelOuers

Ons verstaan hoe moeilik dit is vir ‘n enkel persoon om net te kan uitgaan.  Alle enkelouers het verskillende uitdagings.  By OppiRif EnkelOuers wil ons graag saam met jou daardie uitdagings aanpak.  Jy kan verseker weet dat ons verstaan waardeur jy gaan en dat ons ten alle tye hier is om jou te ondersteun en by te staan.

Hierdie groep ouers kom gereeld bymekaar en aktiwiteit sluit in opbouende praatjies, kursusse, persoonlike en geestelike verryking en sosiale geleenthede.

  • Kontak: Hano Bothma
  • Selfoon: 072 477 1415
  • Epos: hanobot8803@live.co.za