Tabitas naaldwerkklasse word onder leiding van Helene Page aangebied op ‘n Dinsdagmiddae om 14:00 gedurende die skool kwartale.  Hier word ‘n klein groepie vroue opgelei in basiese en gevorderde naaldwerk vaardighede.  Elke jaar is daar ook ‘n modeparade waar die vroue hul handwerk ten toon stel.

Kontak gerus die Kerkkantoor vir meer besonderhede oor die klasse of skakel by hierdie groep en meld jou vrywillige tyd aan.