Ons Aanddienste vind Sondagaande (nie oor langnaweke en vakansies nie) om 18:00 in die Ouditorium plaas.
Dit is ‘n informele diens in‘n meer intieme ruimte met ondermeer moderne gospelmusiek wat soms gesprekvoering insluit.