Aanlyn Belydenisklasse
- Les 2 – 23 Augustus kliek hier
- Les 1 – 16 Augustus kliek hier
- Dankbaarheid: Kommunikasie met God – Gebed deel 3 kliek hier
- Dankbaarheid: Kommunikasie met God – Gebed deel 2 kliek hier
- Dankbaarheid: Kommunikasie met God – Gebed Inleiding kliek hier
Aanlyn inspirasie vir ons tieners
- ‘n Les oor die belangrikste verhouding in jou lewe kliek hier
- ‘n Les oor vrienskap, redding en die verlamde man kliek hier
- Watter brue kan jy bou? kliek hier (Kol 3:12-16)
- Verander jou denke en bou brue kliek hier (Kol 3: 5-11)
- Kom ons begin brue bou kliek hier (Kol 3:1-4)
- Veiligheidsreëls in plek vir ‘n rede kliek hier
- Wat doen ons as ons emosies wipplank ry? kliek hier
- Is jy bekommerd oor die Coronavirus? kliek hier
Oorgegee, Passievol oor alle mense, Opgerig
Kontak ons Fasiliteerder, Leon Smit, by 082 489 8848 vir meer inligting of stuur ‘n epos aan tieners@lynnwoodrif.co.za

Ons gesinne met tieners en studente woon almal saam die Aanddiens by waarna ons tieners kategeteklasse in graadverband bywoon en ons Belydenisgroep olv ons leraars ontmoet.
Goedgekeurde Bybelmedia-materiaal word gevolg om ‘n vaste fondasie in die Bybel te verseker en kennis van die belydenisskrifte te verkry.
Graad 7’s tot Graad 11`s, wat dan die belydenisafleggingsgroep vorm, is die kern van die tieners.
Ouers kuier rondom koffie in #KoMa`In! terwyl die tieners in hul groepe byeenkom.