Verwag die werking van die Here in jou lewe

Tema 1

Kyk wat het Ek alles vir julle gedoen
Luister na die preek hier

Tema 2

Luister saam na die stem van die Here - toets My hierin
Luister na die preek hier

Tema 3

Hoe lyk jou verwagting in die Here se werk?
Luister na die preek hier

Getuienis - Johan Potgieter

Luister hier na sy getuienis

Getuienis - Petro Sciocatti

Luister hier na haar getuienis

Getuienis - Edith Uys

Luister hier na haar getuienis

Herstel My tempel

Week 1

Ons is geroep en uitgekies as 'n spesiale geloofsfamilie
Video week 1

Week 2

Ons geloofsfamilie is 'n eenheid
Video week 2

Week 3

Ons geloofsfamilie stap onverskrokke agter Jesus aan
Video week 3

Week 4

Ons geloofsfamilie vestig God se handelsmerk
Video week 4

Week 5

Ons geloofsfamilie is 'n oase van hoop
Video week 5

Week 6

Ons geloofsfamilie werk met hulle wat oorgebly het
Video week 6

Deur die Kragveld van die Heilige Gees

Kragveld van die Heilige Gees 3 Junie

Pak ons die onbekende aan

Reeks: Kragveld van die Heilige Gees, 3 Junie
Reeksnotas vir kleingroepe

Doen ons dinge anders as die wêreldse mense

Reeks - Deur die kragveld van die Heilige Gees doen ons dinge anders as die wêreldse mense
Reeksmateriaal vir Kleingroepe

Verkondig ons Christus

Reeks: Deur die Kragveld van die Heilige Gees verkondig ons Christus, 17 Junie
Reeksmateriaal vir kleingroepe

Reeks: Die vrug van die Gees

Laai die reeks hier af. Die dokument is 457kb groot.
Vrug van die Gees

Reeks: Wie is God

Laai die volledige reeks van Wie is God hier af
Read More

Heelheidsreeks

Laai hierdie reeks hier af
Read More