Kliek op die prentjie om na ons oulike bemarkingsvideo te kyk

Kan ons jou steeds uitdaag?

Jy kan steeds ‘n finansiële skenking maak tot die Makiti fonds deur die bedrag in te betaal wat jy normaalweg in die verlede sou spandeer op die OppiRif Makiti.  Dankie vir jou ondersteuning

Betaling:  ABSA tjek rek 1630 580 079.  Verwysings Naam+Van+ MAKITI