Oprigting van vroue van ons gemeente in gebed.
Deelname aan Wêreldbiddag vir vroue in samewerking met die Gebedsbediening
• Wêreldbiddag vir Vroue: Vrydag 5 Maart.
Help met die insameling van n spesiale dankoffer vir vroue waarmee fokusgroepe befonds word..
- Meimaand
Kontak gerus Dalene Goosen by 082 950 9966 as jy deel wil wees van ‘n span wat kaartjies maak en versprei
Voorsitter: Hannie van der Merwe - 083 414 5798
Kontak haar as jy deel van die span wil wees
Help skep aan ‘n gesellige kuieratmosfeer waar die hele gemeente kan saamkuier.
• Leraarsverjaarsdae
• Gemeenteverjaarsdag
• Pinkstersondae
• Offerfees
Kontak gerus Elzie Eek by 083 274 8916 as jy deel wil wees of as jy ‘n kreatiewe streep het wat lief is vir mooimaak.
Geestelike toerusting, spesifieke geleenthede en ondersteuning aan vroue met hulle unieke behoeftes:
Damesoggende
Herfskonferensie aangebied deur die ring
Damesbybelstudies
elke laaste Maandag van die maand vanaf 19:00
Kontak gerus Hannie van der Merwe by 083 414 5798 vir meer inligting.
Omgee en bederf van ons gemeente se jeug.
• Onthaal van ouers en kinders tydens die Belydenisaflegging
• Spesiale geleenthede soos eindeksamen
Kontak gerus Josandra Pauw by 082 937 5114