Ons werk stelselmatig deur die Bybel en stuur Maandagoggende tot Vrydagoggende ‘n kort daaglikse woord rondom ‘n teksvers.  Kontak Annelize Meyer, kommunikasie beampte, indien jy graag ons daaglikse Woord van bemoediging wil ontvang.