facebook
rss
youtube
email

E-pos: ontvangs@lynnwoodrif.co.za
Tel: +27 12 348 5135/6
Selnr: +27 82 904 3388
  • Tuis
    • Wat gebeur op ‘n Sondag
    • Eredienste
      • Juniorkategese
      • Tienerkategese
    • Ons DNS en Visie
    • Ons Storie
  • Skakel in
    • Erediensspanne
    • Gebed
    • Seniors
    • Bybelstudie- & Omgee- en insigbediening
  • Verskilmakers
    • Omgeebediening
    • Gemeenskap van Hoop
    • Sending
      • Wie is ons sendelinge?
    • Tabitas Naaldwerkklasse
    • Aruka Trust
  • Gemeentekuiers
    • Straatkafee Vrydag
    • Gemeentekamp
  • Media
    • Preke: Oudio
    • Reekse
    • Kalender 2026
    • Dagstukkies en kommunikasie
  • Inligting
    • Word ‘n lidmaat
    • Bespreek fasiliteite
    • Begrafnisse
    • Doopgesprek en Doopregistrasie
    • Belydenisaflegging
    • Huweliksregistrasie
    • Vorms
  • Kontak
    • Leraars & Personeel

Word 'n Lidmaat

Lynnwoodrif Gemeente streef daarna om die breër gemeenskap van Lynnwoodrif, Pretoria en selfs verder te bedien. Ons het verskeie bedieningsaksies:

• Ons eredienste (Familiediens, Kontemporêre Aanddiens, Aftree-oorddienste) bied verskillende aanbiddingstyle om die uitgebreide familie te kan akkommodeer.
• Ons bybelstudies asook kleingroepe wat by 'n privaatwonings vergader bied ruimte vir geestelike groei.
• Verskeie bedieninge bied ruimte vir alle persoonlikhede om in te skakel en met unieke passies en gawes te dien.
• Die Lynnwoodrif Bybelskool bied 'n oorsig of kwartaalkursus aan waardeur jy jou bybelkennis kan verdiep.
• Ons Gemeenskap van Hoop werk o.a saam met ons Sendingbediening, Barmhartigheidsaksies en Arbeidsentrum om binne en buite ons gemeente 'n verskil te maak.
Ons is opgerig, oorgegee en passievol om in die voetspore van Jesus te loop en mense na Jesus te lei om sodoende ander te mobiliseer vir Christus.

Ons inligtingspan hoor graag jou vrae en versoeke aan na die afloop van die Familiedienste.

Klik hier vir die Lidmaat-Aansoekvorm. Voltooi en stuur terug per epos of besoek die kerkkantoor soggens tussen 08:00-13:00 in persoon.
Aansoekvorm
Nuwe lidmate kan gerus die kerkkantoor skakel!

phone+27 12 348 5135 of 082 904 3388 (08:00-13:00)

phoneontvangs@lynnwoodrif.co.za
Kopiereg voorbehou 2020 Lynnwoodrif Gemeente