Tabitas naaldwerkklasse word op Donderdag middae om 14:30 gedurende die skool kwartale onder leiding van Helene Page aangebied .  Hier word ‘n klein groepie vroue in basiese en gevorderde naaldwerkvaardighede opgelei.  Elke jaar is daar ook ‘n modeparade waar die vroue hul handwerk ten toon stel.

Kontak gerus die Kerkkantoor vir meer besonderhede oor die klasse of om by hierdie groep in te skakel.